DVD's

Ons is opgewonde om beide 'n Afrikaanse en Engelse DVD beskikbaar te stel!

Die twee opnames is tydens 'n aanddiens by die Lyttlefalls Christian Church in Krugersdorp gemaak en staan onafhanklik van mekaar.

Kliek hier vir bestelvorm en verdere instruksies.

 
 
  Kyk Hy Kom!

Danie Botha is een van ons land se mees suksesvolle kunstenaars, met ?n rits goue plate agter sy naam. Maar hy het ook ?n kragtige lerings- en profetiese bediening. Hierdie bediening is nou vasgevang op DVD. Bonusmateriaal sluit in onderhoude met kunstenaars en agter-die-skerms inloer.
 
INGESLUIT OP DVD:
Kyk Hy kom*Deur die Gees*Kan 'n man dan nie*Nuwe wyn
*Put your hand in the hand*Juig al wat leef*Moses en Aaron
*Honestly Jesus*Die Onse Vader*How great Thou art
*Houtkruis*Wie sal antwoord*You are God*Too small a price
     
  Only Believe

Danie Botha is one of the most successful local artists, and he has a powerful live performance with a strong prophetic and teaching ministry. This live experience has now been captured on DVD. Bonus material includes some teaching from Danie?s heart as well as behind-the-scenes footage.
 
INCLUDED ON DVD:
Halleluja ? Christ is Lord*Halleluja Hosanna*Only Believe
*More like my Lord*Master of the wind*Time To Say*Give me wings
*Speak it*Take more*I Call Him Lord*Too small a price
*Honestly Jesus*How great Thou art*You are God