Om te bestel
Musiek DVD’s en CD’s:
Woordbediening CD’s:
Voltooi die vorm op jou rekenaar en druk uit.
OF
Druk en voltooi die vorm met pen.
Deponeer die totale bedrag in die bankrekening soos hieronder verstrek.
(U kan ook 'n elektroniese of internet oorplasing doen.)
| Rekeninghouer: |
Danie Botha |
| Tipe rekening: |
Tjek rekening |
| Bank: |
ABSA 670182762 |
| Bankkode: |
632005 |
| Verwyssing: |
U naam, van en kontaknommer |
Faks/e-mail dan die depositostrokie en voltooide bestelvorm na 086 509 7973, met u naam, van en kontak nommer as verwyssing
Indien u 'n elektroniese/internet oorplasing doen, versoek asb u bank om 'n bevestiging van betaling per e-pos te stuur na met u naam, van en kontak nommer as verwysing.
Indien u enige probleme ondervind, of daar geen reaksie op u bestelling is nie, stuur asb 'n e-pos met volle besonderhede na |