Daar is nog groot dinge wat hierdie jaar gaan plaasvind! Merk die datums hieronder groot en in rooi op jou kalender. Ons gaan die naam van ons Koning grootmaak tydens hierdie lofkamp byeenkomste. Nou is die kans om daardie boeta of sussa en geliefdes saam te bring. Die tyd is min want ons Jesus is op pad om sy bruid te kom haal! Sien jou by die lofkamp.
PRETORIA Lofkamp
2 - 4 Julie 2010 (Winterkamp is aan!!)
3 - 5 Des 2010
Kliek hier vir meer inligting ivm lofkampe en registrasievorms.
Dankie vir jou ondersteuning in my musiekbediening! Mag jy ryklik geseën word en mag die salwing van die Here Jesus jou elke dag toevou en beskerm!